Toerustingsmateriaal
| Laai dokument af | Beskrywing | Medewerkers |
|---|---|---|
| Sola-boekie-Evangelisasie-Opleidingskursus (1) | ‘n Bondige “opleidingskursus” van die Gereformeerde leer. Gebruik voor die aanpak van ‘n uitreik of ander sendingsaksies. | Ds Ronald Bain, Ds Marnix Boersema en GK Cachet |
| 12 Week Christen-tot-Dissipel Opleiding 250217 | 12 Weke dissipelskap program | Dr Ed Gross en City Net Ministries |
Evangeliseringsmateriaal
| Tipe/Type | Taal/ Language | Laai hier af/ Download here |
|---|---|---|
| Gospel tract | English | God created man in His image |
| Gospel tract | English | God created man to serve Him |
| Gospel tract | English | How to live the new life |
| Webblad met PDF dokumente | Afrikaans | Quo Vadis Evangeliseringsblad Uitgawes |
Webinare en ander opleidingsgeleenthede
| Laai dokument af | Videos | Beskrywing | Medewerkers |
|---|---|---|---|
| Wederkoms en Kerkgroei | ‘n Studie wat fokus op die wederkoms en waartoe dit gelowiges aanmoedig. | Dr Malan van Rhyn | |
| Bediening van die gemeente volgstuk | Video Bediening van die gemeente kursus | Bediening van die gemeente kursus opgeneem in GK Rustenburg | Dr Gert Breed |
| Hier is ek Here – wees die kerk | Studiegids oor die bedieningswerk van die gemeente. | Ds. Awie Verhoef | |
| Growing through loss Webinaar Study material | Webinaar opnames (You Tube) | Webinaar wat fokus op verlies en die Evangelie. | Dr Gert Breed Dr Nelia Drenth Prof Naas Ferreira Prof Derrick Mashau |
