GKSA MISSIO – SAAM IN GOD SE GROOT OES!

Die uitdaging

Die oes is groot maar die arbeiders min.

Die adres

Bid dan die Here aan wie die oes behoort,

Die handeling

Om arbeiders uit te stuur vir sy oes.

Gereed om ‘n impak te maak?

Bestudeer die sendingkaart 

Gebruik ons interaktiewe databasis om ‘n aktiewe uitreik program naby jou of in lyn met jou passie te vind.

Klik die kaart ikoon vir meer besonderhede!

Registreer Jou Aksie

Lees jou plaaslike kerk se sending data in op ons sentrale databasis om toegang tot beskikbare bronne in die kerkverband te verkry en vrywilligers te betrek.

Dien in. Klik op die vorm ikoon!

Besoek ons Biblioteek met Hulpbronne

Laai opleidingshandleidings, toerustingsmateriaal en teologiese raamwerke af om jou bediening se effektiwiteit te verbeter.

Leer meer! Klik op die Boek Ikoon.

Word deel van die Koördineringsnetwerk

Teken in op ons kwartaalikse nuusbrief om op datum te bly met wêreldwye behoeftes, toerustingsgeleenthede en samewerkingsgeleenthede.

Lees meer! Klik op die Nuus Ikoon.

Kontak ons!

Skakel of WhatsApp ons met enige navrae oor ons werksaamhede.

  • kantoor@gksamissio.co.za
  • Generaal Beyers Straat 256, Pretoria-Noord, 0182
  • Facebook
  • +27 61 519 6166
  • +27 12 565 6220