GKSA MISSIO – SAAM IN GOD SE GROOT OES!

Teologiese Skool Potchefstroom

Die Teologiese Skool Potchefstroom (TSP) is die opleidingsinstansie vir kandidaatpredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.

Mukhanyo Theological College

Mukhanyo is ‘n teologiese kollege in KwaMhlanga met leersentrums regoor Suid-Afrika o.a. in Rustenburg, Johannesburg en Pretoria.

Gereformeerde Teologiese Akademie

IDie Gereformeerde Teologiese Akademie is ‘n instelling wat deur die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) opgerig is vir teologiese onderrig.