Afrika

KML-LogoFullscreen-LogoGeoRSS-Logo
Afrika

loading map - please wait...

Botswana d\'Kar: -21.518600, 21.944000
Mosambiek Alto Molócuè en Gilé: -15.632500, 37.684600
Mosambiek Hefsiba Kollege: -14.709300, 34.361900
Zambië Covenant College: -14.250100, 31.333100
Kenia Lamu: -2.270330, 40.900300
Botswana Shakawe: -18.363300, 21.839800
Lesotho Bethel en Ha-Sankatana Gemeentes: -29.838500, 27.232800
Namibië Drimiopsis: -22.090100, 19.047500
Angola Ondjiva: -17.070500, 15.728000
GK Tsumeb en Reformed Church Oshakati: -22.957600, 18.490400
6P9X+9V Ongwediva, Namibia: -17.783300, 15.766700

Reformed Community Church

Church plant of the Reformed church Tsumeb.

Angola Ondjiva

GK Walvisbaai/Swakopmund

Werksaamhede: Ondersteuning en uitreike na die Presbiteriaanse Kerk in Angola (IPA) Meer inligting...

Lees hier meer oor die afgevaardigde besoek van die Deputate Buitelands.

Botswana d'Kar

GKSA Potchefstroom-Oos, Rietvallei en Lyttleton in samewerking met GK D'Kar (lid van die Reformed Churches in Botswana)

Ondersteun sendeling ds Hendrik du Plessis. Kry Botswana Sendinggroep inligting hier

Lees gerus die Wiki inligting oor ontstaan hier

Botswana Shakawe

GKSA Centurion

Werksaamhede: Geestelike en finansiële ondersteuning van Eben en Phia le Roux van Botshelo Trust (NGO) wat fokus op Christelike leierskapontwikkeling. Meer inligting...

GK Tsumeb

Kerkplant in Oshakati - Die Gereformeerde Kerk Tsumeb se lidmate strek tot in Oshakati. Die gemeente het reeds vir jare ń visie gehad om ń kerk in hierdie streek te plant. Klik hier vir meer inligting oor die Reformed Community Church se werksaamhede.

Kenia Lamu Lamu

GKSA Wonderboompoort en GKSA Pretoria-Brooklyn

Werksaamhede:  Ondersteun 'n broeder wat op die eilande 'n skool begin het en die gemeenskap op die wyse bedien.

Lesotho Mafeteng

GKSA Bloemfontein-Noord en GKSA Phahameng

Werksaamhede: Is die Bethel-gemeente te Mafeteng en die Ha-Sankatana gemeente te Mohaleshoek tans behulpsaam met toerusting en Woordbediening. Meer inligting...

 

Mosambiek Alto Molócuè en Gilé

GKSA Pretoria-Annlin en GKSA Pretoria-Montanapoort in samewerking met Igreja Reformada em Moçambique (Gereformeerde Kerk in Mosambiek) Lees die terugvoer van Uitreik 2018 hier

Werksaamhede: Gereelde kort termyn uitreike waartydens die plaaslike gemeentes toegerus word en finansiële en logistieke ondersteuning van predikante. Meer inligting...

Mosambiek Ulongué Tete

GKSA Centurion

GK Centurion se susters het 'n fonds oorgeneem wat bestem was om studente
en hul gesinne te ondersteun. GK Centurion ondersteun tans twee studente
per jaar. Meer inligting...

Namibië Drimiopsis

GK Walvisbaai/Swakopmund en GK Drimiopsis en GKSA Cachet

Werksaamhede: Sendingwerk en uitreike in Drimiopsis Meer inligting...

Zambië Petauke Oostelike Provinsie

GKSA Centurion in samewerking met Covenant College (meer oor die Kollege).

Hulp met finansiële bestuur asook kort termyn uitreike.  'n Verteenwoordiger dien ook op die jaarlikse Trustee vergadering. Meer inligting...